Benedict Wong

Benedict Wong
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 Julie 1971 (1971-07-03)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Benedict Wong (gebore 3 Julie 1971) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Martian (2015), Doctor Strange (2016), Avengers: Infinity War (2018), en Annihilation (2018).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search